<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Mooiste Drome</aka>
<key>B</key>
<author>Philip Moolman</author>
<tempo>96</tempo>
<title>Ek wil lewe in oorwinning</title>
<lyrics>[V1]
. B
 Ek wil lewe in oorwinning
.        G#m
 Ek wil lewe in geloof
.        E
 Ek wil lewe in die oorvloed
.         F#
 Wat die Here my beloof

[V2]
.           B
 In die vreugde van my Vader
.        G#m
 In die vrugte van die Gees
.         E
 In die liefde en genade
.         F#
 Wat die wêreld kan genees

[P1]
.         E                       B
   En ek weet, dis alles daar vir my
.                F#
   Vra en jy sal kry:
.               E
   Here maak U drome waar in my

[C1]
.   B              F#
   Heer ek weet U Woord
.               G#m
   Is die ware lewe
.                E
   Alles wat U droom is daar vir my
.   B                F#
   Heer ek spreek U woord
.               G#m
   Oor my hele lewe
.                  E            B (F#)
   Maak U mooiste drome waar in my

[C2]
.                  G#m (E)
   U drome waar in my__

[V3]
.       B
 Here, kyk tog na my lewe
.          G#m
 Skei die koring van die kaf
.         E
 Vat die klippe uit my rugsak
.         F#
 Laat my lekker ligvoets draf

[V4]
.           B
 In die vreugde van my Vader
.        G#m
 In die vrugte van die Gees
.         E
 In die liefde en genade
.         F#
 Wat die wêreld kan genees

[P2]
.         E                       B
   Ja ek weet, dis alles daar vir my
.                F#
   Vra en jy sal kry:
.               E
   Here maak U drome waar in my

[C3]
.   B              F#
   Heer ek weet U Woord
.               G#m
   Is die ware lewe
.                E
   Alles wat U droom is daar vir my
.   B                F#
   Heer ek spreek U woord
.               G#m
   Oor my hele lewe
.                  E            B (F#)
   Maak U mooiste drome waar in my

[C4]
.                  G#m (E)
   U drome waar in my__
.                B  (F#)
   Maak U drome waar
.                  G#m (E)
   U drome waar in my__
.     E
   U mooiste drome ......... (ONE LINE BREAKDOWN)

[B1]
.   B
   Dit wat U begin het
.  F#
   Kom en maak dit klaar
.  G#m
   Dit wat U begin het
.   E
   Maak U drome waar ...... (BRIDGE x2)

[C5]
.   B              F#
   Heer ek weet U Woord
.               G#m
   Is die ware lewe
.                E
   Alles wat U droom is daar vir my
.   B                F#
   Heer ek spreek U woord
.               G#m
   Oor my hele lewe
.                  E            B (F#)
   Maak U mooiste drome waar in my

[C6]
.                  G#m (E)
   U drome waar in my__
.                B  (F#)
   Maak U drome waar
.                  G#m (E)
   U drome waar in my__ ....... (BREAKDOWN)
.     E           (B)
   U mooiste drome</lyrics>
<time_sig>4/4</time_sig>
</song>